Brait-beleggings se enorme netto waardegroei wat die aandeelprys opjaag Segment 01

Loading player...
die wenresep is basies dit, Brait is ’n beleggingsmaatskappy, nie die tipiese privaat ekwiteit tipe maatskappy - Dr. Christo Wiese van Brait beleggings.
17 Nov 2015 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min