RSG Geldsake Maandag, 11 Januarie 2016 Segment 01

Loading player...
China se drastiese ingrypings om aandelemarkte te beskerm, Rand se skerp verswakking se gevolge vir ekonomie en Moneyweb-markwaarnemeners se voorkeuraandeelkeuses vir 2016.
11 Jan 2016 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min