RSG Geldsake Donderdag, 21 Januarie 2016 Segment 04

Loading player...
Barclays International se moontlike verkoop van sy Barclays Africa , Naspers-voorsitter oor belangrike gebeure by die WEF se Davos-beraad en RSG Geldsake Draaipunt
21 Jan 2016 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min