Aartappelbedryf se abnormale marktoestande en nuwe groeigeleenthede Segment 01

Loading player...
Binne die konteks van die breër landbou-ekonomie…is aartappels in terme van sy bydrae tot die brutowaarde van landbouproduksie vyfde op die ranglys – Aartappels SA se bestuurshoof, André Jooste.
16 Mar 2016 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min