RSG Geldsake Dinsdag, 02 Augustus 2016 Segment 01

Loading player...
Barclays Africa se toekoms weer in beleggers se visier, politieke-, sake- en finansiële kenners oor die ekonomiese verwagtinge van môre se plaaslike verkiesing en beleggingstrategieë vir ‘n wispelturige rand.
2 Aug 2016 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min