Is SA op die rand van ‘n belastingopstand? Segment 01

Loading player...
Piet Nel, hoof van die skool van toegepaste belasting by die SA Instituut vir Belastingberoepslui & prof. Emil Brincker, direkteur en hoof van die nasionale belastingpraktyk, Cliffe Dekker Hofmeyr & Johan Gouws – hoof, Absa Batekonsultante.
26 Aug 2016 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min