Suid Afrikaners se hoop vir welvaart en voorspoed op President Zuma se staatsrede Segment 01

Loading player...
Dr. Ernst Messina, Bestuurshoof van die Handels Instituut wat die staatrede gaan bywoon & Dennis George, Hoofsekretaris van die Suid-Afrikaanse Federasie van Vakbonde, Fedusa & Lullu Krugel, Ekonoom by KPMG-finansiele-dienste & Johan Gouws, hoof van batekonsultante, Absa.
9 Feb 2017 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min