Die rol van fluitjieblasers in werkplek Segment 01

Loading player...
Liezl Groenewald, bestuurder van die ontwikkeling van etiek in organisasies by Die Instituut vir Etiek & Marius van Staden, voorsitter van die prokureursfirma Savage Jooste & Adams in Pretoria.
14 Mar 2017 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min