Suid-Afrika se vernietigende politieke- en finansiële onbestendigheid kry verdere momentum Segment 06

Loading player...
Professor André Duvenage, Politieke Wetenskaplike by die Noordwes Universiteit se Potchefstroom-kampus & Professor Jannie Rossouw, Hoof van die Sake- en Ekonomiese-bestuurskool by die Universiteit van die Witwatersrand.
12 Apr 2017 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min