President Zuma se agste mosie van wantroue Segment 01

Loading player...
Prof. Andre Duvenage, politieke wetenskaplike by die Noordwes Universiteit op Potchefstroom, Jannie Rossouw, hoof van die Skool vir Ekonomiese- en Sakewetenskappe by Wits, Dr Ernst Messina, bestuurshoof van die AHI, Dennis George, hoofsekretaris van die vakbondfederasie Fedusa & Amelia Morgenrood – PSG Wealth in Faerie Glen, Pretoria.
8 Aug 2017 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min