SA-belangegroepe takel belastingkwessies by die Sandtonse Belasting-Indaba Segment 01

Loading player...
Erica de Villiers, hoof van Belasting-beleide by die die Suid-Afrikaanse Instituut vir Belasting-beroepslui, SAIT wat die beraad bywoon.
11 Sep 2017 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min