Rouel Beukes kuier in Gister Se Grotes

Loading player...
Rouel Beukes is een van die bekendste basstemme in Suid-Afrika. Hy het met Francois van Rensburg gesels oor sy loopbaan oorsee en tuis. Hy verklap ook iets van sy 39ste huweliksherdenking en die uitdagings wat daarmee gepaard gaan om 'n suksevolle loopbaan weg van die huis af met die van 'n persoonlike lewe te kombineer.
8 Oct 2017 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Magda Louw en haar Erhard

Magda en Erhard het ’n goeie show beplan, julle, regtig, goeie waarde vir geld, hulle sal dalk selfs genomineer kan word vir ’n prys of so… Maar die ou man vergeet heeltyd waar hy moet inkom en arme Magda moet net vure doodslaan. Selfs die dans is maar louwarm. (Klem…
10 Sep 10 min