Maroela Media se Top 40 Afrikaanse liedjies van 2017

Loading player...
Pieter Cloete gesels oor hoe Maroela Media se lys van Top 40 Afrikaanse liedjies van 2017 saamgestel is.
21 Dec 2017 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Magda Louw en haar Erhard

Magda en Erhard het ’n goeie show beplan, julle, regtig, goeie waarde vir geld, hulle sal dalk selfs genomineer kan word vir ’n prys of so… Maar die ou man vergeet heeltyd waar hy moet inkom en arme Magda moet net vure doodslaan. Selfs die dans is maar louwarm. (Klem…
10 Sep 10 min