Openbare druk en ongeduld kring uit oor die onsekerheid van President Zuma se toekom

Loading player...
prof. Andre Duvenage, politieke wetenskaplike by die Noordwes Universiteit op Potchefstroom & prof Jannie Rossouw, hoof van die ekonomiese- en sakeskool by Wits
8 Feb 2018 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min