Afrika mynbou-indaba se uitkoms en die mynbedryf se tegnologiese revolusie

Loading player...
Ben-Schoeman Geldenhuys, mynbouvennoot by Deloitte Kanada wat die Indaba bygewoon het
8 Feb 2018 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min