Alle oë op die ANC vir finaliteit oor President Zuma se lot

Loading player...
Prof Andre Duvenage – politieke wetenskaplike by die Noordwes Universiteit op Potchefstroom & prof. Hardus van Zyl – hoof van die Departement Ekonomie aan die Universiteit van Johannesburg & Eben Mare – portefeuljebestuurder, Absa Batebestuur
12 Feb 2018 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min