Hoop vir SA-mynbedryf oor omvattende onderhandelings vir n nuwe mynbouhandves

Loading player...
dr. Elize Strydom van die Kamer van Mynwese & Gideon du Plessis, hoofsekretaris van die Solidariteit-vakbond
19 Feb 2018 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min