VBS Mutual Bank se kuratorskap skep magdom tergende vrae oor onwettige munisipale beleggings

Loading player...
Prof Jannie Rossouw – hoof van die ekonomiese en sakeskool, Wits & Nicolaas van Wyk – uitvoerende hoof, SA Instituut vir Sake-rekenmeesters
12 Mar 2018 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min