Pickvest se Orthotouch-reddingsmaatskappy weer in die kollig

Loading player...
Advokaat Louis Bolt wat betrokke is by die saak praat met Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk oor onlangse verwikkelinge
20 Aug 2018 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min