Tito Mboweni as nuwe Finansies-minister en die IMF se skerp groei-inkortings en hul boodskap aan graderings-agentskappe:

Loading player...
Dr Conrad Beyers, graderings-kenner en voorsitter van die Absa leerstoel in aktuariële wetenskap by die Universiteit Pretoria & Theo Vorster, Galileo Capital.
10 Oct 2018 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min