Graderingskundige oor die gevolge van gister se kommerwekkende mediumtermyn begrotingsraamwerk

Loading player...
Conrad Byers, graderingskenner en voorsitter van die Absa leerstoel in aktuariële wetenskap by die Universiteit van Pretoria & Johan Gouws, Sasfin Wealth.
25 Oct 2018 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min