Hoe raak Tom Moyane se afdanking die Suid-Afrikaanse Inkomstediens?

Loading player...
Prof Jackie Arendse – hoof van die Rekeningkunde Departement, Rhodes Universiteit & Johan Gouws – hoof van batekonsultante, Sasfin Wealth
2 Nov 2018 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min