Elize Cilliers (Koen, Smith) kuier in Gister Se Grotes

Loading player...
Elize Smith, vroeër bekend as Elize Cilliers, was ‘n bekende sangeres in die Afrikaanse musiekbedryf in die 60’s en 70’s. Sy is ook die ma van die bekende sanger en televisiepersoonlikheid, Pieter Koen. Maar sy het intussen self die mikrofoon neergelê en bestuur nou al vir die meer as 30 jaar haar eie skoonheidsalon in die plattelandse dorpie, Standerton, Mpumalanga. Ons kyk terug op haar kortstondige, tog aandoenlike loopbaan.
11 Mar 2018 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Magda Louw en haar Erhard

Magda en Erhard het ’n goeie show beplan, julle, regtig, goeie waarde vir geld, hulle sal dalk selfs genomineer kan word vir ’n prys of so… Maar die ou man vergeet heeltyd waar hy moet inkom en arme Magda moet net vure doodslaan. Selfs die dans is maar louwarm. (Klem…
10 Sep 10 min