Finansiële beplanning vir sportsterre

Loading player...
Jean de Villiers – voormalige Springbok-kaptein & Willem Basson – hoof van besigheidsontwikkeling, Efficient-groep & Lionel Walker – beleggingsadviseur en belastingspesialis, Chambers Tax & Wealth & Johan Gouws – hoof van batekonsultante, Sasfin Wealth.
18 Jan 2019 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min