Kan 'n genasionaliseerde Reserwebank hand-in-hand gaan met onafhanklikheid?

Loading player...
Prof. Jannie Rossouw, voormalige Reserwebank sekretaris, en tans hoof van die Ekonomiese- en Sakeskool by Wits & Dr Roelof Botha, ekonomiese raadgewer by die Optimum-groep.
24 Jan 2019 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min