Eskom beskou as die grootste bedreiging vir SA-mynbou

Loading player...
Dr Petrus de Kock, Hoofbestuurder Navorsing by Brand SA wat vanoggend betrokke was by 'n gespreksgeleentheid oor Suid-Afrikaanse mynboubeleggings.
5 Feb 2019 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min