Inflasie styg tot 4,1% j / j in Februarie vanaf 4,0%

Loading player...
Ettienne le Roux, Hoof-ekonoom by Rand Aksepbank & Eben Mare Hoof van Absolute Opbrengs-beleggings by Absa Batebestuur
20 Mar 2019 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min