Hoe raak 'n swak wisselkoers jou aftreebeplanning?

Loading player...
Jaco van Tonder, direkteur van adviesdienste by Investec Batebestuur & Johan Gouws, Hoof van Bate-konsultante by Sasfin Wealth.
7 Jun 2019 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min