Die hoenderdebat: Moet 'n 82%-tarief op die invoer van hoender ingestel word om die plaaslike bedryf te red

Loading player...
Anton van Rensburg, 'n raadslid van die Organisasie vir Vleis Invoerders en Uitvoerders & Izaak Breytenbach, hoofbestuurder van die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging.
16 Jul 2019 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min