Ten spyte van die pap ekonomie het private ekwiteitsbeleggings in 2018 met R13 miljard gestyg

Loading player...
SAVCA se Bestuurshoof, Tanya van Lill.
17 Jul 2019 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min