Arina de Witt kuier in Gister Se Grotes

Loading player...
Arina de Witt is al beskryf as 'n nagtegaal met 'n warm stem. Sommige mense meen sy kon net sowel die Griekse sangster Nana Mouskouri se tweelingsuster gewees het... Maar Arina het sedert sy begin sing het, haar eie spore in die musiekbedryf en in mense se harte getrap. Ons kuier by haar aan huis in Harties.
25 Aug 2019 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Magda Louw en haar Erhard

Magda en Erhard het ’n goeie show beplan, julle, regtig, goeie waarde vir geld, hulle sal dalk selfs genomineer kan word vir ’n prys of so… Maar die ou man vergeet heeltyd waar hy moet inkom en arme Magda moet net vure doodslaan. Selfs die dans is maar louwarm. (Klem…
10 Sep 10 min