Francois Hayes kuier in Gister Se Grotes

Loading player...
Ons ken hom vir sy gesellige kuierliedjies en deur die jare het hy beslis iets reggedoen, want in sy loopbaan reik hy altesaam 29 langspelers en cd’s uit. Eers na 4 langspeelplate met kore tydens sy 10 jaar as onderwyser, stel hy toe sy eerste kortspeler bekend. Hy weet hoe om hard te werk, maar ook van kuier, want wie weet nou beter van ‘n Osbraai op Kromdraai as Francois Hayes… Hy het al die pad vanuit George by Groot FM aangesluit.
13 Oct 2019 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Magda Louw en haar Erhard

Magda en Erhard het ’n goeie show beplan, julle, regtig, goeie waarde vir geld, hulle sal dalk selfs genomineer kan word vir ’n prys of so… Maar die ou man vergeet heeltyd waar hy moet inkom en arme Magda moet net vure doodslaan. Selfs die dans is maar louwarm. (Klem…
10 Sep 10 min