Telkom wil 3 000 afdank en sy werksmag met 20% sny

Loading player...
Mooketsi Mocumi - hoof van kommunikasie, Telkom & Dr Dirk Hermann - uitvoerende hoof van Solidariteit
16 Jan 2020 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min