Beleggingskenners antwoord luisteraars se vrae oor persoonlike geldsak

Loading player...
JB Smith – besturende direkteur van Sekoja Capital en diskretionere beleggingsbestuurder & Amelia Morgenrood – portefeuljebestuurder, PSG Wealth
7 Feb 2020 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min