RSG Geldsake - 1 Mei 2020

Loading player...
Ryk praat persoonlike finansies en gee raad tydens die onsekere tyd met Nerina Visser – beursverhandelde fonds-strateeg, etfSA.co.za & Johan Gouws – Sasfin Wealth
1 May 2020 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min