Lunch Punch: Karlien van Jaarsveld oor Jungle Beat die animasiefilm

Loading player...
Karlien van Jaarsveld is een van die ambassadeurs vir die animasiefilm Jungle Beat. Sy antwoord 'n paar vrae voor die amptelike bekendstelling daarvan.
25 Jun 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Magda Louw en haar Erhard

Magda en Erhard het ’n goeie show beplan, julle, regtig, goeie waarde vir geld, hulle sal dalk selfs genomineer kan word vir ’n prys of so… Maar die ou man vergeet heeltyd waar hy moet inkom en arme Magda moet net vure doodslaan. Selfs die dans is maar louwarm. (Klem…
10 Sep 10 min