Lunch Punch: SANBS se tele-bemarker Johlene Volschenk oor kritiese bloedtekort

Loading player...
Johlene Volschenk sê die tekort aan bloed is kritiek, soveel so dat dit op die oomblik as 'n nasionale krisis beskou word. Die SANBS sit tans met 2 dae se voorraad, waar hulle oor die algemeen 'n minimum van 3 dae se voorraad benodig om aan die aanvraag van hospitale te voldoen. Daar is intussen al begin met "cut backs" en hulle rig tans 'n versoek aan die publiek om asseblief so gou as moontlik bloed te gaan skenk. Jou bloed red lewens.
1 Oct 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Magda Louw en haar Erhard

Magda en Erhard het ’n goeie show beplan, julle, regtig, goeie waarde vir geld, hulle sal dalk selfs genomineer kan word vir ’n prys of so… Maar die ou man vergeet heeltyd waar hy moet inkom en arme Magda moet net vure doodslaan. Selfs die dans is maar louwarm. (Klem…
10 Sep 10 min