Dr Gustav Gous - Gebed en Doelstellings
--:--
Dr Gustav Gous motiveer jou nie net om kort-, medium- en langtermyn doelstellings te hé nie, maar om hulle vas te stel en te benader in gebed.