Kristalhelder Doel
--:--
Dr Gustav Gous het nog altyd gevoel dat iemand sonder 'n doel altyd sy doel sal bereik. Maar vandag vat hy dit een stap verder en sê dat daardie doel van jou kristalhelder gedefineer moet wees as jy hom effektief wil behaal.