As jy jou geloof kwyt raak
--:--
Dr. Gustav Gous is nie bang om te sê dat hy al self 'n keer of wat getwyfel het in dit wat hy geglo het nie, die lewe bring jou graag by daardie punt. Maar wat jy op daardie punt doen, bepaal hoe die lewe vorentoe lyk...