Kenners beantwoord luisteraars se vrae oor persoonlike finansies

Loading player...
Amelia Morgenrood - PSG Wealth Faerie Glen in Pretoria & Richus Nel – finansiële beplanner, PSG Wealth
11 Dec 2020 3AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min