Lunch Punch: Chandre Dear deel haar verhaal van hoop

Loading player...
Nadat sy luisteraars se harte aangegryp het tydens 'n baie emosionele telefoniese oomblik op lug tydens die Spar Blessing Giveaway, kom kuier Chandre Dear in die ateljee om die res van haar storie te deel...
17 Dec 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Magda Louw en haar Erhard

Magda en Erhard het ’n goeie show beplan, julle, regtig, goeie waarde vir geld, hulle sal dalk selfs genomineer kan word vir ’n prys of so… Maar die ou man vergeet heeltyd waar hy moet inkom en arme Magda moet net vure doodslaan. Selfs die dans is maar louwarm. (Klem…
10 Sep 10 min