Ester - 'n Nuwe Seisoen

Loading player...
Elza Meyer sê dat hierdie Ester met ‘n vars boodskap nuwe inspirasie belowe vir alle vroue. Selfs dames wat geestelik sterk is, raak soms moeg. Daarom fokus Elza tydens hierdie Ester op drie aksie woorde: Staan op! Styg uit! Staan vas! Die wonder van die internet maak dit so maklik om aan te meld vir hierdie Ester konferensie op 13 Feb van 9:00-16:00. Ons gaan saam werk om by die "hoe" daarvan uit te kom. Navrae by 082 320 6434.
1 Feb 2021 3AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Andie Steele-Smith - Generations

We kick off with Andie Steele Smith, also known as the gang pastor from Australia. Today he talks about “Generations” from Deut 32:7, Ps 145, Luke 1:50, Ps 100:5, Ps 24:6 and Ps 112:1-3
12 Mar 10PM 4 min

GNT Onderhoud met Nicolette Steel

Wynand gesels met Nicolette Steel hoe om die mentalteit van armmoede te breek en 'n lewe van vas voor die aangesig van Jesus. Jy is presies waar jy moet wees en hoe lewe ek 'n lewe van liefde
8 Mar 10PM 20 min

Viva Expats: The challenge of Healthcare

We start off the program with Etienne Beaud, who is a pastor/ electrical engineer living in Switzerland. We realised that we have many expats living in other countries, or South Africans planning to emigrate overseas soon. For these people Etienne is doing a whole series of inspiration for expats, which…
10 Mar 10PM 3 min