Dienslewering in twee dorpe in Noordwes deur inwoners herstel

Loading player...
Carel van Heerden – hoof van die Kgetlengrivier Concerned Citizens & Joseph Mogale – munisipale bestuurder, Kgetlengrivier Munisipaliteit
9 Feb 2021 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min