God in 'n ster wat supernova gaan!
--:--
Vandag gesels ons met 'n ruimtefisikus, Ruhann Steyn, oor die verskynsel as 'n ster supernova gaan en hoe dit mens se horisonne oor ons Here verruim! Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie.