Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,415 Episodes
120 – 140

Capitec hou net aan...

Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, gesels oor Capitec se vooruitsigte en aandeelprys, asook vandag se aankondigings oor leierskapskuiwe.
11 Feb 7AM 6 min

Jongmense koop eiendomme dat dit klap

Esteani Marx, hoof van eiendom by Lightstone Properties, gesels oor onlangse kommentaar in die mark dat residensiële eiendom tans in ’n groot mate deur eerstekeerkopers gedryf word.
11 Feb 7AM 8 min

King V-kodes: Rus in Vrede

Piet Viljoen, uitvoerende direkteur en portefeuljebestuurder by Merchant West Investments, gesels oor die King V-kodes.
10 Feb 8AM 11 min

Reserwebank kyk na Europese koerse

Kokkie Kooyman, fondsbestuurder by Denker Capital, gesels oor die Europese Sentrale Bank se plan om repo-lenings goedkoper en meer toeganklik te maak, terwyl die Suid-Afrikaanse Reserwebank gretig is om dit te gebruik, en wat dit vir Suid-Afrika kan beteken.
9 Feb 8AM 6 min
120 – 140