Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,415 Episodes
140 – 160

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium en Dawie Klopper, welvaartbestuurder en beleggingsekonoom by PSG Wealth, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
6 Feb 7AM 21 min

Selfs slim mense maak geldfoute

Jaco Fouché, finansiële raadgewer by Jenwil BlueStar, gesels oor gedragsfinansies en die irrasionele keuses wat ons besluite vorm.
6 Feb 7AM 7 min

Die beurs, rand en goudprys glinster weer

Dawie Klopper, welvaartbestuurder en beleggingsekonoom by PSG Wealth, gesels oor kommoditeitspryse, die magnifieke sewe in die VSA en die beweging van die dollar.
6 Feb 7AM 10 min

Tinus drink koffie met Andrew Bennet

Andrew Bennett, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Kultivar- en Tegnologieagentskap, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die bedryf en hoe hy ontspan.
5 Feb 8AM 12 min

S&P Global opgewonde oor SA banke

Kokkie Kooyman, fondsbestuurder by Denker Capital, deel sy mening oor S&P Global se rooskleurige uitsigte vir Suid-Afrika se banke.
4 Feb 7AM 9 min

Zeder verkoop Zaad

Jannie Stockenström, beleggingshoof van WIPHOLD, gesels oor die R1,4 miljard Zaad-groep verkryging.
4 Feb 7AM 6 min

Rainbow verwag 'n pot goud

Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, gesels oor die optimisme op die mark, Donald Trump wat AGOA verleng, asook Rainbow Chicken en Vodacom se handelsverslae.
4 Feb 7AM 7 min
140 – 160