Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,415 Episodes
1960 – 1980

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners en Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
8 Nov 2024 7AM 17 min

Nedbank kyk na digitale kliëntediens

Gerrit van der Westhuizen, hoof van kliënte-ervaring by Nedbank, gesels oor hoe tendense die interaksie van kliënte met banke vorm.
8 Nov 2024 7AM 6 min

Van beleggings tot Jaguars

Die bekende beleggingskenner, Wayne McCurrie gesels oor sy aftrede, agtergrond, loopbaan, en wat hy doen om te ontspan.
7 Nov 2024 8AM 16 min
1960 – 1980