Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,862 Episodes
2300 – 2320

Namibië baklei ook teen Starlink

Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband gesels oor Starlink se probleme in Namibië en Australiërs wat beplan om almal onder 16 te verbied om sosiale media te gebruik.
29 Nov 2024 7AM 10 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft en Ettienne Bezuidenhout,welvaartsbestuurder by Alexforbes beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
29 Nov 2024 7AM 17 min
2300 – 2320