Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,862 Episodes
2840 – 2860

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft en Elke Brink, direkteur en adviseur van PSG Route 21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
2 Aug 2024 8AM 17 min

Markoorsig

Bernard van Wyk, hoof van navorsing en fondsbestuur by Kruger Internasionaal gesels oor die markte.
1 Aug 2024 8AM 10 min

ArcelorMittal staal hom vir ekonomiese ommeswaai

ArcelorMittal het vandag winssyfers vir die 6 maande tot einde Junie bekend gemaak. Die omset was 3% laer, en die groep se wesensverlies het R1.1 miljard beloop. Kobus Verster, die uitvoerende hoof van ArcelorMittal gesels oor die resultate.
1 Aug 2024 8AM 7 min

Die tyd van praat is verby

Die stigter van Sygnia, Magda Wierzycka gesels oor haar agtergrond, loopbaan, die industrie waarin sy is, en die regering van nasionale eenheid.
1 Aug 2024 8AM 24 min

Bewaringslandbou kry momentum in die Wes-Kaap

Prof Johann Strauss, voorsitter van die plaaslike reëlingskomitee en senior wetenskaplike verantwoordelik vir navorsing oor volhoubare gewasstelsels by die Wes-Kaapse departement van landbou gesels oor bewaringslandbou.
30 Jul 2024 8AM 7 min
2840 – 2860